‘n Ster in Haar Sak en Ander Kortverhale

Free Standard Shipping on orders $50 and up! (U.S. Only)

  • 30 days easy returns
  • Secure Checkout
Safe Checkout

Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is n wonderwreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11.